Gesonde Seks het bekend geword vir sy Vrydae Seks Huiswerk. Ek is baie trots en opgewonde om te noem die Gesonde Seks Vrydae Huiswerk is terug en omdat meer as 50% van ons lesers slegs op hulle selfone is, bring ons hierdie weeklikse Gesonde Seks Huiswerk direk na jou toe via SMS.

Ons stel bekend die Gesonde Seks SMS Huiswerk.

Gesonde Seks Huiswerk is al oor die jare bewys om nie net die vonk terug te sit nie, maar ook om lae libido’s warm te maak en warm libido’s nuuskierig te hou. Maak seker jy ontvang elke week jou Gesonde Seks SMS Huiswerk sodat julle jul seks-roetine konstant kan groei met ons wit warm wenke.

GOEIE NUUS vir die van julle wat alreeds in geskryf is op ons Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse. Julle sal outomaties en GRATIS ook die Gesonde Seks SMS Huiswerk ontvang. So saam met die weeklikse e-pos lesse wat jy ontvang, sal julle ook nou elke Vrydag ʼn Gesonde Seks SMS Huiswerk ontvang.

As jy nie deel van die Gesonde Seks Mentorskap e-pos program wil raak nie, en net Vrydae jou Gesonde Seks Huiswerk via SMS wil ontvang, kan jy een van twee opsies kies.

  • R39pm– (Jy sal elke Vrydag jou Gesonde Seks SMS Huiswerk ontvang en jou R39 sal outomatiese hernu word elke maand, totdat jy ons e-pos om dit te stop.)

OF

  • Gesonde Seks Mentorskap – R120 per maand en ontvang GRATIS die SMS Huiswerk en toegang tot al ons Gesonde Seks e-Kursusse asook ‘n GRATIS Seksuele Gesindheid Assesserings Toets. PLUS ons splinter nuwe Video Reeks “6 Weke tot meer gereelde Seks” spesifiek ontwerp om jou man se aandag ‘n bietjie langer te hou.(Van ons gewildste e-Kursusse is: Orgasme_101, Kommunikasie deel1 en 2, Orale Seks 101, Die Hooglied vrou, Salomo se liefdes geheime, God het Seks gemaak en gesê dit is goed, en nog vele meer.)

 

Teken Hier In!

Gesonde Seks SMSe begin by week 1

 Skryf In