GESONDESEKS.TV

Welkom tot die grootste en beste versameling van huwelik en seksuele kennis in Afrikaans.

GESONDESEKS.TV is ‘n VODVideo on Demandstromingsplatform (presies soos Netflix) waar jy die huwelik en sekslewe van jou drome kan kry.

Luister ‘n bietjie wat ons Gesonde Seks TV subscribers te sê het.

“Ai, dankie! Julle is awesome!!! Ons was amper op skei, maar jou videos het my en my man gehelp…”

“Jou videos is nou wat ek en my man saam in die bed kyk. Dit het tot soveel diep gesprekke gelei tot laat in die aand in.”

“My vrou is baie konserwatief, maar vir een of ander rede hou sy van julle videos, veral die met jou vrou ook in. Bietjie vir bietjie ontdoos my vrou. (soos jy dit sal sê 🙂

“Ek het al baie geleer van jou videos. Ek wens net ek het dit vroeer in my lewe gehoor. Ek sou my sekslewe soveel vroeer kon geniet. Maar ek en pappa is darem nog nie heeltemal dood nie :)”

Ons Premium lidmaatskap is slegs R99 per maand en gee vir jou toegang tot al die eksklusiewe video’s op Gesonde Seks.TV
Jy kan ook enige tyd kanselleer wanneer jy wil, sonder enige kansellasie fooi.

DIE TOP REEKSE OP WWW.GESONDESEKS.TV IS TANS:

• Op die bed saam met Timothy en Janet
• Kama Sutra saam met Timothy en Janet
• Seks Toys saam met Timothy en Janet
• Hoe om gelukkig getroud te bly
• Slegs vir Mans
• Slegs vir Vrouens
• Hoe om te fight saam met Timothy en Janet
• Movies saam met Timothy en Janet
• Tussen die Lakens met die Bybel

Om ‘n gesonde huwelik, sekslewe, gesin en samelewing te hê, het ons net een ding nodig . . .

‘n Gesonde hoë Seksuele Intelligensie (SK)

Net soos wat ‘n mens jou gewone IK kry en ‘n EK (emosionele intelligensie) het, kry mens ook ‘n SK (seksuele intelligensie). As jou SK hoog is, sal jou sekslewe, huwelik en gesinslewe sterk wees. As dit laag is, gaan jy met frustrasie, verwyt, spyt en woede en wellus uitbarstings worstel, wat oor tyd in trauma gaan omsit.

Registreer vandag op vir ons GesondeSeks.TV om jou Seksuele Intelligensie te verhoog.

UPGRADE tot ons VIP Goud Klub

• Twee gratis berading sessies per jaar by Timothy Kieswetter (Elke 6 maande)
• R1500 Gift voucher na 12 maande om te gebruik op www.gesondeseks.co.za se aanlyn winkel
• Elke Vrydag ‘n SMS met ‘n nuwe Gesonde Seks posissie, sodat jy nooit verveeld raak in die slaapkamer nie

TEKEN OP