
GESONDE SEKS GYM
Lag hard! Leer vinnig! Speel Lank!
- Wat help dit jou as jy by die GYM kan ysters pomp, maar by die huis pomp jy net wind.
- Wat help dit jou as jy by die GYM fiks raak, maar by die huis nooit lus raak.
- Wat help dit jy eet gesond by die GYM, maar by die huis, spoeg jy alles uit.
Hier by GESONDE SEKS GYM leer ons jou hoe om die pomp huis toe te neem, die fiks in jou lus te sit en jou aptyt gesond te hou.
Ons GYM instrukteurs is hand uitgekies om jou huwelik te vul met drup sweet, uitasem hand op die knieë, snak na jou asem, stywe resultate.
Coach Alpha, is ‘n bielie van ‘n man. Hy is vroeg op en laat aand staan hy steeds kiertsregop. Want hy het ‘n ruggraat van staal. Hy gaan jou laat sweet soos in die ou dae. Toe mans nog mans was, en vrouens nog vrouens was, en donkies nog donkies was. Gaan hy elke man aan die bors gryp, reg ruk, en weer sy ingebore Afrikaner Godvresende karakter aktiveer, voordat sy vrou kan terug verlang tot die man wie sy getrou het.
Coach Candylicious, is die losste van al die coaches, want sy ken die waarde van ‘n goeie lang strek sessie.
Sy is die tegniese coach van die GESONDE SEKS GYM. Sy gaan jou al die ins and outs wys van al die ins and outs.
Sy is nie skaam om haar hande vuil te maak nie. Sy pak letterlik die bul by die horing. Sy gaan daai inner seksgodin van jou in shape kry voordat jou man kan vra: “Wie is jy en wat het jy my vrou gedoen?”
Word deel van ons GESONDE SEKS GYM vandag en nie net kry jy professionele afrigting van ons twee hoof coaches nie, maar ook gereelde sessies met ons emosionele coach, wat jou EQ gaan verhoog. Ons liefdes coach wat al die liefdestale in Afrikaans vir jou gaan uitspel. Ons passie coach, wat jou weer op koers gaan plaas vir jou lewensdoel en ons ouerskap coach, wat jou kop bo water gaan hou.
GESONDE SEKS GYM lidmaatskap vir slegs R250 p/m sluit in:
- Privaat WhatsApp voice note antwoorde van Timothy Kieswetter op jou anoniem vrae
- Weeklikse coaching videos
- Weeklikse seks huiswerk SMSe
- 20+ e-Kursusse vir jou HUIS-GYM
- GRATIS registrasie tot ons Webinars
- GRATIS kaartjies vir ons shows in jou area

Voeg ‘n Gesonde Seks Welkom boksie by jou inskrywing vir ‘n eenmalige bedrag en kry jou eerste maand se GYM GRATIS.
Kies uit die volgende drie opsies:
A) Brons Welkom Boks R695 eenmalig (SPAAR R390 op retail prys): Brons Welkom Boks behels: Timothy se 2 boeke “Gesonde Seks”, “Maak jou huwelik affair bestand”, Ons nuwe kaartspeletjie “Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis” en ʼn 3-1 audio CD-reeks “Ontdek mekaar se Seksualiteit” asook ‘n Lubimaxxx 160ml en 4x Libido Booster koffie vir hom en haar.)

B) Silver Welkom Boks plus speelgoed R1570 eenmalig (SPAAR R590 op retail prys): Bevat alles van die Brons Welkom Boks PLUS ʼn seks toys vir hom (cock-ring) en een vir haar (keagel-balls))

C) Goud Welkom Boks R2960 eenmalig (Spaar R1600 op retail prys): Goud welkom Boks bevat alles wat die Silver Welkom Boks bevat PLUS al Timothy Kieswetter se DVD’s “Mnr Seks en Mev Kopseer”, “Kinders by Dosyne”, “Die Stripshow”, “Die Supervrou – Ladies Night”, “Koeke en Terte – Ladies Night”, “Ken jou man se wortel – Ladies Night”, “6 Weke tot meer gereelde seks” en “Woman’s Conference 4DVD box set” ASOOK ‘n USB stick met ons hele Gesonde Seks biblioteek (eboeke en DVD’s) in digitale format.
