Affair-proof jou huwelik

Hierdie kursus is ʼn gevorderde kursus en ons beveel dit slegs aan vir paartjies wat al lank saam is en nie sku is oor hul seksualiteit nie. Die… Lees meer
- - -

Bou julle intimiteit

Bou julle intimiteit Lengte: 5 weke Jy sal vir die volgende 5 weke die volgende kursus per e-pos ontvang: Intimiteit! ‘n Woord wat baie meer gewig… Lees meer

Die 5 tale van die liefde

Pieter werk baie hard om sy vrou se guns te wen. Hy ruim gereeld die kombuis op, sit die asblik uit, bad die kinders en klim selfs af en toe in die… Lees meer

Die Hooglied-vrou

Wie is die vrou van wie daar in Hooglied gepraat word? Sy klink so kommerloos en sprankelend! In hierdie kursus word ons aan die Hooglied-vrou… Lees meer

God het seks gemaak en gesê dit is goed!

Toe jy die titel lees, het jy moontlik gedink, “Ja, ek twyfel nie dat God seks gemaak het nie,” maar hoekom sukkel sekere mense om dit te geniet? Wat… Lees meer

Hoe om depressie in jou lewe te hanteer

Depressie is iets waarmee baie mense gekonfronteer word maar tog verstaan ons so min daarvan. Die wat wel hiermee worstel kan soms alleen voel sonder… Lees meer

Hoe om met jou kind te praat oor seks!

As jy gehoop het dat jy eendag net ’n boek in jou kind se hand hoef te druk en dan is die seksvoorligting verby, is jy grootliks onder ’n wanindruk!… Lees meer

Hoe om te breek met pornografie-verslawing

Pornografie-verslawing is sekerlik een van die onderwerpe wat ek die meeste in my spreek-kamer mee te doen kry. Dit is gewoonlik die vrou wat die man… Lees meer

Hoe om te werk aan julle verskille

Jy hou van roetine – Hy is spontaan. Jy is netjies – Hy los sy klere net so op die grond. Die huwelik plaas twee, dikwels uiteenlopende mense… Lees meer

Hoe om teleurstellings in die huweik te verwerk

In hierdie kursus gaan ons vier onderwerpe bespreek. In elke les bied ons perspektiewe, antwoorde op vrae, wenke, huiswerk en Bybelstudie in. Na die… Lees meer

Huwelik voorbereiding vir verloofdes en pasgetroudes

Hierdie ‘n uitstekende kursus wat vir verloofdes asook ook pasgetroudes baie gaan help in hulle huwelik vorentoe! Skryf nou in vir die een! Waarna… Lees meer

Kry die tipe seks waarna jy begeer

“All sex are created equal, but some are created more equal than others.” As jou seks dieselfde voel dag in en dag uit, jaar na jaar, het ek vir jou… Lees meer

Langafstandverhoudings

Al hoe meer paartjies word gekonfronteer met die uitdagings en eise wat gepaardgaan met 'n langafstandverhouding. Of jy of jou maat nou in die… Lees meer

Maak jou saamgestelde gesin werk

ʼn Saamgestelde-gesin vorm wanneer twee mense trou en een of beide van hulle was voorheen getroud en het kinders uit die vorige huwelik. Sό ʼn gesin… Lees meer

Orale Seks 101

Cunnilingus, fellatio, BJ, going down, blowing him away, eating out, is alles verskillende maniere om na orale seks te verwys. MAAR nie een van die… Lees meer

Orgasme 101

Hierdie kursus beoog om jou alles van orgasmes te leer. Wat is dit? Hoe werk dit? Hoe kan ek meer daarvan kry? Baie paartjies se sekslewens is glad… Lees meer

Salomo se liefdesgeheime

Die kursus, Salomo se liefdesgeheime, is vir die man ontwerp om hom te help om ʼn beter minnaar te wees. Ons almal weet dat Salomo baie vrouens en… Lees meer

Seks na swangerskap

Baie vrouens sukkel met hul libido nadat hulle geboorte geskenk het. Daar is soveel faktore wat moontlik verantwoordelik kan wees vir die verlies aan… Lees meer

Seks Speelgoed 101

Seks Speelgoed is vir baie mense ‘n baie sensitiewe en taboe saak. Maar soos enige taboe is dit maar net omdat ons nie genoeg kennis daarvan het nie,… Lees meer

Style en voorkoms

Sjuut . . . luister . . . jou klere praat met jou! Wat sê jou kleredrag van jou? Elke dag word ons geoordeel op die wyse waarop ons aantrek. Party… Lees meer

Tantric Seks

Baie Christene raak baie ongemaklik wanneer ons… Lees meer

Van Seuntjie tot Man in jou Huwelik

Die hartseer ding oor hierdie onderwerp is dat ek… Lees meer

Verbeter jou kommunikasie - (Deel 1)

In elke les bied ons perspektiewe, antwoorde op… Lees meer

Verbeter jou kommunikasie - (Deel 2)

Ons Kursus “Verbeter jou kommunikasie – (Deel 1)”… Lees meer
Default Image

Video Kursus - 6 Weke tot meer gereelde Seks

Ons maak gebruik van positiewe terapie en life… Lees meer

Getuienisse

Watse impak het die Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse al op julle huwelik gehad?

“Dit het 'n baie groot impak gemaak, veral omdat my man met PE sukkel. Ons doen elke aand die oefening. Ons het ook geleer van watse soene elkeen hou en wat werk. Baie dankie” – Anoniem van Gauteng

“Verbetering in intimiteit asook n langer saam wees tydens seks” – Anoniem van Kaapstad

“Om oop te wees met mekaar en as iets pla praat daar oor moet dit nie in hou nie.” - Anoniem van Bloemfontein

“Verstaan mekaar se behoeftes beter. Ondersteun mekaar meer.” – Anoniem van Pretoria

“Ek het baie gesukkel met jaloesie en selfbeeld. Daar was n spesifieke les wat dit aangespreek het wat my baie gehelp het.” – Anoniem van Klerksdorp

“Beter orgasmes en lekkerder penetrasie” – Anoniem van Natal

“Ek as vrou sal nie meer so preuts wees nie, meer dinge probeer” – Anoniem van Pietersburg

“Ek voel dat dit reeds n inpak gemaak het, en dat ek wel squirting bemeester en dit nooit besef het nie. Ons werk nou aan veelvuldige orgasmes vir ons albei. Ons geniet ons seks lewe en deel graag met mekaar oor alle aspekte van genot wat ons beleef. Gelukkig is beide ek en my man baie lief en groot aanhangers van gesonde seks en die erotiese opkikkering. Lank lewe gesonde seks vir jonk en oud. Baie dankie” – Anoniem van Johannesburg

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top