Hoe om met jou kind te praat oor seks!


As jy gehoop het dat jy eendag net ’n boek in jou kind se hand hoef te druk en dan is die seksvoorligting verby, is jy grootliks onder ’n wanindruk! Jou kind is ’n seksuele wese nog voordat hy of sy gebore is, (omdat hul seksuele organe het) en ontdek sy/haar seksualiteit van dag een af. Daarom is seksvoorligting ’n lewenslange proses wat eendag jou kind se toekomsgeluk gaan bepaal. Hierdie kursus gaan kyk na hoe om seks te verduidelik, hoe om moeilike situasies te hanteer en hoe om jou kind ’n gesonde beeld van seks te gee.

Waarna kan jy uitsien:
· Les 1 - Jou houding teenoor seks
· Les 2 - Gebruik die regte woordeskat
· Les 3 - Beantwoord die moeilike vrae
· Les 4 - Praat oor die gevare van seks

Getuienisse

Watse impak het die Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse al op julle huwelik gehad?

“Dit het 'n baie groot impak gemaak, veral omdat my man met PE sukkel. Ons doen elke aand die oefening. Ons het ook geleer van watse soene elkeen hou en wat werk. Baie dankie” – Anoniem van Gauteng

“Verbetering in intimiteit asook n langer saam wees tydens seks” – Anoniem van Kaapstad

“Om oop te wees met mekaar en as iets pla praat daar oor moet dit nie in hou nie.” - Anoniem van Bloemfontein

“Verstaan mekaar se behoeftes beter. Ondersteun mekaar meer.” – Anoniem van Pretoria

“Ek het baie gesukkel met jaloesie en selfbeeld. Daar was n spesifieke les wat dit aangespreek het wat my baie gehelp het.” – Anoniem van Klerksdorp

“Beter orgasmes en lekkerder penetrasie” – Anoniem van Natal

“Ek as vrou sal nie meer so preuts wees nie, meer dinge probeer” – Anoniem van Pietersburg

“Ek voel dat dit reeds n inpak gemaak het, en dat ek wel squirting bemeester en dit nooit besef het nie. Ons werk nou aan veelvuldige orgasmes vir ons albei. Ons geniet ons seks lewe en deel graag met mekaar oor alle aspekte van genot wat ons beleef. Gelukkig is beide ek en my man baie lief en groot aanhangers van gesonde seks en die erotiese opkikkering. Lank lewe gesonde seks vir jonk en oud. Baie dankie” – Anoniem van Johannesburg

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top