Huwelik voorbereiding vir verloofdes en pasgetroudes

Hierdie ‘n uitstekende kursus wat vir verloofdes asook ook pasgetroudes baie gaan help in hulle huwelik vorentoe! Skryf nou in vir die een!

Waarna kan jy uitsien:
Les 1 - Loslating: Dit is nodig om jou vader en moeder te verlaat, maar wat behels dit nou eintlik?
Les 2 - Volwassenheid: Hoe groei mens tot volwassenheid? Is jy volwasse genoeg om die huwelik in te tree?
Les 3 - Liefde: Jy dink dalk jy het al die liefde in die wêreld vir jou maat, maar voel jy ware liefde of net verliefdheid?
Les 4 - Vertroue: Hoe kan jy jou maat wys dat jy betroubaar is? Ons wys jou hoe om vertroue te kweek!
Les 5 - Respek: Hoe toon mens respek aan jou geliefde? Interessant genoeg, het respek baie te doen met selfbeeld!
Les 6 - Verbintenis: Daardie beloftes voor die kansel- wat behels dit nou werklik?

Getuienisse

Watse impak het die Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse al op julle huwelik gehad?

“Dit het 'n baie groot impak gemaak, veral omdat my man met PE sukkel. Ons doen elke aand die oefening. Ons het ook geleer van watse soene elkeen hou en wat werk. Baie dankie” – Anoniem van Gauteng

“Verbetering in intimiteit asook n langer saam wees tydens seks” – Anoniem van Kaapstad

“Om oop te wees met mekaar en as iets pla praat daar oor moet dit nie in hou nie.” - Anoniem van Bloemfontein

“Verstaan mekaar se behoeftes beter. Ondersteun mekaar meer.” – Anoniem van Pretoria

“Ek het baie gesukkel met jaloesie en selfbeeld. Daar was n spesifieke les wat dit aangespreek het wat my baie gehelp het.” – Anoniem van Klerksdorp

“Beter orgasmes en lekkerder penetrasie” – Anoniem van Natal

“Ek as vrou sal nie meer so preuts wees nie, meer dinge probeer” – Anoniem van Pietersburg

“Ek voel dat dit reeds n inpak gemaak het, en dat ek wel squirting bemeester en dit nooit besef het nie. Ons werk nou aan veelvuldige orgasmes vir ons albei. Ons geniet ons seks lewe en deel graag met mekaar oor alle aspekte van genot wat ons beleef. Gelukkig is beide ek en my man baie lief en groot aanhangers van gesonde seks en die erotiese opkikkering. Lank lewe gesonde seks vir jonk en oud. Baie dankie” – Anoniem van Johannesburg

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top