Salomo se liefdesgeheime

Die kursus, Salomo se liefdesgeheime, is vir die man ontwerp om hom te help om ʼn beter minnaar te wees. Ons almal weet dat Salomo baie vrouens en minnaresse gehad het – 700 vrouens en 300 byvroue om presies te wees! Ons kan raai dat hy so baie vrouens gehad het omdat hy die koning was en hy baie ryk was, en ook seker ʼn baie hoë seksdrang gehad het! Dit is veilig om te sê dat Salomo ʼn bo-baas minnaar moes gewees het!

In hierdie kursus gaan ons kyk na Salomo se liefdesgeheime en wenke kry oor hoe om jou vrou te verlei, te vry en te kry om baie meer seks met jou te wil hê!

Waarna kan jy uitsien:
Les 1 - Hoe om jou vrou te verlei
Les 2 - Gebruik jou lyf om jou vrou te plesier
Les 3 - Hoe om jou vrou te hart weer te wen
Les 4 - Hoe om langer uit te hou

Getuienisse

Watse impak het die Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse al op julle huwelik gehad?

“Dit het 'n baie groot impak gemaak, veral omdat my man met PE sukkel. Ons doen elke aand die oefening. Ons het ook geleer van watse soene elkeen hou en wat werk. Baie dankie” – Anoniem van Gauteng

“Verbetering in intimiteit asook n langer saam wees tydens seks” – Anoniem van Kaapstad

“Om oop te wees met mekaar en as iets pla praat daar oor moet dit nie in hou nie.” - Anoniem van Bloemfontein

“Verstaan mekaar se behoeftes beter. Ondersteun mekaar meer.” – Anoniem van Pretoria

“Ek het baie gesukkel met jaloesie en selfbeeld. Daar was n spesifieke les wat dit aangespreek het wat my baie gehelp het.” – Anoniem van Klerksdorp

“Beter orgasmes en lekkerder penetrasie” – Anoniem van Natal

“Ek as vrou sal nie meer so preuts wees nie, meer dinge probeer” – Anoniem van Pietersburg

“Ek voel dat dit reeds n inpak gemaak het, en dat ek wel squirting bemeester en dit nooit besef het nie. Ons werk nou aan veelvuldige orgasmes vir ons albei. Ons geniet ons seks lewe en deel graag met mekaar oor alle aspekte van genot wat ons beleef. Gelukkig is beide ek en my man baie lief en groot aanhangers van gesonde seks en die erotiese opkikkering. Lank lewe gesonde seks vir jonk en oud. Baie dankie” – Anoniem van Johannesburg

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top