Hoe om depressie in jou lewe te hanteer

Depressie is iets waarmee baie mense gekonfronteer word maar tog verstaan ons so min daarvan. Die wat wel hiermee worstel kan soms alleen voel sonder ondersteuning van die mense vir wie hulle omgee of dat min mense verstaan waarmee hulle eintlik worstel. Party mense verstaan self nie hulle eie depressie nie omdat hulle nie die voldoende informasie gegee word nie.

In hierdie kursus gaan ons vir jou help om te verstaan wat depressie is, waar dit vandaan kom, wat dit kan veroorsaak, hoe jy kan dit bestuur, hoe jy dit kan behandel ens. Dit gaan jou werklik insig gee om beter te verstaan en sodoende gaan jy beter voel en jou depressie gesonder kan bestuur.

Waarna kan jy uitsien:
Les 1 - Wat is Depressie?
Les 2 - Oorsake en Oplossings vir Depressie
Les 3 - Behandeling van Depressie – Sielkundig
Les 4 - Behandeling van Depressie - Geestelik

 

Getuienisse

Watse impak het die Gesonde Seks Mentorskap e-Kursusse al op julle huwelik gehad?

“Dit het 'n baie groot impak gemaak, veral omdat my man met PE sukkel. Ons doen elke aand die oefening. Ons het ook geleer van watse soene elkeen hou en wat werk. Baie dankie” – Anoniem van Gauteng

“Verbetering in intimiteit asook n langer saam wees tydens seks” – Anoniem van Kaapstad

“Om oop te wees met mekaar en as iets pla praat daar oor moet dit nie in hou nie.” - Anoniem van Bloemfontein

“Verstaan mekaar se behoeftes beter. Ondersteun mekaar meer.” – Anoniem van Pretoria

“Ek het baie gesukkel met jaloesie en selfbeeld. Daar was n spesifieke les wat dit aangespreek het wat my baie gehelp het.” – Anoniem van Klerksdorp

“Beter orgasmes en lekkerder penetrasie” – Anoniem van Natal

“Ek as vrou sal nie meer so preuts wees nie, meer dinge probeer” – Anoniem van Pietersburg

“Ek voel dat dit reeds n inpak gemaak het, en dat ek wel squirting bemeester en dit nooit besef het nie. Ons werk nou aan veelvuldige orgasmes vir ons albei. Ons geniet ons seks lewe en deel graag met mekaar oor alle aspekte van genot wat ons beleef. Gelukkig is beide ek en my man baie lief en groot aanhangers van gesonde seks en die erotiese opkikkering. Lank lewe gesonde seks vir jonk en oud. Baie dankie” – Anoniem van Johannesburg

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top