Gesonde Seks Blog

Blog oor Gesonde Seksualiteit

  • Home
    Home This is where you can find all the blog posts throughout the site.
  • Categories
    Categories Displays a list of categories from this blog.
  • Tags
    Tags Displays a list of tags that have been used in the blog.
  • Bloggers
    Bloggers Search for your favorite blogger from this site.
  • Login
    Login Login form

V: Hoekom is seks al wat seuns aan kan dink?

by in Algemene info
  • Font size: Larger Smaller
  • Hits: 1570
  • Print
1570
A: Buiten die feit dat die seuns testosteroon het wat hulle 'enjins' dryf met hoë oktaan petrol, het seuns ook eksterne geslagsorgane, waarmee hulle konstant in kontak mee is, waar meisies interne geslagsorgane het en daarom is seksualiteit nie al wat hulle aan dink nie. Mans is ook seksueel aangetrokke tot wat hulle sien teenoor meisies wat aangetrokke raak deur wat hulle voel.

Gratis Eboek

Het jy al jou GRATIS e-Boek gedownload?


Jy kan die gratis ebook kry vol wenke en idees om die CEO van jou Huwelike te wees. Lees meer hier.

Twitter Feed

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top