Orale Seks 101
Cunnilingus, fellatio, BJ, going down, blowing him away, eating out, is alles verskillende maniere om na orale seks te verwys. MAAR nie een van die benamings beskryf die erotika en intimiteit van hierdie “intieme soen” nie.
In hierdie 6 week e-Kursus gaan ons kyk na al die fasette van orale seks. Die intimiteit daarvan. Die erotiese kant daarvan. Redes hoekom sommige mense wegskram daarvan en skaam voel daaroor. Ons gaan ook vir julle tegnieke leer oor hoe om die beste orale seks te gee en te ontvang.
So sit terug en vind uit hoe om mekaar met jul mond en tong te bedwelm.
In die volgende 6 weke kan julle uitsien na:
Les 1 - Redes hoekom sommige mense wegskram van orale seks.
Les 2 - Wat is orale seks en waar kom dit vandaan?
Les 3 - Bemeester die ontvang kant.
Les 4 - Voorspel vir orale seks.
Les 5 - Cunnilingus tegnieke en posisies.
Les 6 - Fellatio tegnieke en posisies.