Error
  • You are not authorised to view this resource.

Gesonde Seks Huiswerk

Week 1 - Penis Twist
Week 2 - Vagina Moresekode
Week 3 - Lolli-POP
Week 4 - Muskie Strip Dans
Week 5 - Drilseks
Week 6 - Rub-a-Dub-Rub
Week 7 - Fellatio the leader
Week 8 - Vlinder Vingers Seks

 

... en nog BAIE, BAIE meer ...

Teken Hier In!

Wit Warm Wenk

Hoe om jou vrou se G-Kol te vind

Vir beide die man en die vrou is die stimulasie van die G-Kol mees plesierig op die punt van orgasme en kan ongemaklik wees indien jy te vroeg die G-Kol begin stimuleer. Die beste manier om die vrou se G-Kol te stimuleer is om jou vinger in haar vagina te plaas sodat jou palm boontoe wys. Dan kan jy met jou vinger ’n ‘kom-hier’ beweging maak om haar aan die bokant, (tussen 11uur en 1uur posisie) van haar vagina te stimuleer. Volg haar instruksies oor presies waar dit vir haar die lekkerste is en hoe hard en vinnig jy met jou vinger kan beweeg.

Jy kan ook tydens penetrasie seks haar G-Kol stimuleer deur jou penis met jou hand te beweeg sodat die kop van jou penis teen die bokant van haar vagina druk. Hierdie is vir beide die man en die vrou plesierig wanneer die vrou hom soos ’n ‘joystick’ binne haar rondbeweeg.

Nuwe Kursus

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top