Maak jou huwelik AFFAIR bestand

Nee Reviews
Price with discount: 175,00 R
Sales price: 175,00 R
Sales price without tax: 175,00 R
Sales price: 175,00 R
SKU: Maak jou huwelik AFFAIR bestand
Bekende Bybel- en seksualitietkenner, Timothy Kieswetter ondersoek affairs en rus jou toe om jou huwelik so ver moontlik affair-bestand te maak. Hierdie boek is vir almal - of jy nou pasgetroud is, al jare getroud is, die slagoffer van 'n affair is en of jy die een is wat in die affair is. Daar is hoop vir jou huwelik.
Back to: Boeke

Niemand van ons beplan om eendag in 'n affair betrokke te raak nie, of dat ons huweliksmaat ooit op ons sal verneuk nie. Maar tog wys die statistiek dat dit baie meer gebeur as wat ons wil erken. In Timothy se nuutste boek "Maak jou huwelik AFFAIR bestand" gee Timothy vir jou praktiese stappe en riglynne hoe jy jou huwelik AFFAIR-bestand kan maak.

In die tweede deel van die boek leer hy jou hom om die emosies te hanteer wat opduik wanneer jou huwelik deur 'n affair getref word.

Hierdie boek is 'n MOET vir AFFAIR-voorkoming asook vir AFFAIR-verwerking, en maak nie saak aan watse kant van die affair jy jouself bevind nie, onthou net "Daar is altyd hoop vir jou huwelik"

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top