"Liefde en Respek" Boek 1 in die Daniel de Lange: Liefdesheld reeks

Nee Reviews
Price with discount: 30,00 R
Sales price: 30,00 R
Sales price without tax: 30,00 R
Sales price: 30,00 R
SKU: Liefde en Respek
Gesonde Seks Edurotica is anderste as enige ander hygroman. Dit is 'n komibasie tussen education en erotica. Dit gaan nie net jou laat hyg nie, maar ook leer hoe om jou huwelik in 'n Gesonde Seks huwelik te verander. Met trots stel ons bekend "LIEFDE EN RESPEK" boek #1 in die Daniel de Lange: Liefdesheld reeks
Download:
Price: No additional charge
Back to: e-boeke

"Agge nee my ou vriend. Het niemand jou geleer hoe om 'n vrou so op te wek dat sy jou smeek om haar te vat nie? Toemaar, Meneer de Lange is nou hier."

Daniël de Lange weet hoe dit voel om lief te hê en dan in 'n oogwink als te verloor. Vir hierdie sagteware programmeerder was daar net een manier om van sy demone ontslae te raak. Skryf 'n program om menslike gedragspatrone te analiseer en sodoende verbrokkelde huwelik te herprogrammeer en dan te red. In 'n frats ongeluk verander hy in sy eie rekenaar program en ontwikkel die vermoë om ander mense se vrye wil oor te neem.

Petrus en Amanda Potgieter lyk op die oog af soos jou perfekte paartjie, maar onder draai die duiwel rond, en vir Amanda het die patriargale huwelik waarin sy haarself bevind, net een te veel geword. Op 'n week wegbreek in die bosveld, ontdek sy haarself en haar innerlike begeertes, maar nie noodwendig saam met haar man Petrus nie.

Sal Daniël de Lange hierdie huwelik kan red en die individue weer heel maak?

Lees verder hoe Petrus Potgieter vanaf ‘n egosentriese patriargale chauvinis herprogrammeer word tot ‘n man wie sy vrou nie net as ‘n besitting beskou nie, maar as ‘n individue in haar eie reg.

Petrus was nog altyd lief vir Amanda gewees, maar was nog nooit geleer hoe om haar as haar eie mens te respekteer nie.

Amanda is oud genoeg om presies te weet wat van haar as vrou verwag word, maar ook jonk genoeg om daar teen te rebelleer. 

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top