Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis (PDF)

Nee Reviews
Price with discount: 69,00 R
Sales price: 69,00 R
Sales price without tax: 69,00 R
Sales price: 69,00 R
SKU: Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis (PDF)
“Wat ’n prettige en leersame boek! Het jy ooit gedink daar kan soveel tipes seks wees?" - Intiem Tydskrif
Download:
Price: No additional charge
Back to: e-boeke

Ontbyt in die bed en seks in die kombuis is Timothy Kieswetter se tweede boek waarin hy seks openlik bespreek en beoog om seks as deel van ’n gesonde huwelik te illustreer. Dit maak nie saak wie jy is nie, jy is as seksuele wese geskape met die doel dat seksualiteit vir jou ’n seëning sal wees en nie ’n straf nie. Gesonde Seks bevorder gesonde huwelike en vir te lank is die onderwerp van seksualiteit ’n taboe om oor te praat. Vir sommige paartjies is dit soms moeilik om die ‘gesondheid’ van seks raak te sien en die bedoeling met intimiteit te begryp, wat nog te sê dit in die fynste besonderhede te bespreek. In Ontbyt in die bed en seks in die kombuis gee Timothy Kieswetter praktiese wenke (en ja, in die fynste besonderhede) hoe om Gesonde Seks te beoefen. Sy doel is om die persepsie dat seks vuil, sleg en lelik is te verander na dat seks ’n wonderlike deel van die huwelik uitmaak. Die boek gee praktiese voorbeelde van hoe om intimiteit in jou huwelik te bevorder en jou huweliksmaat se seksualiteit en sensualiteit te leer ken. ’n Moet-lees vir elke paartjie wat wil leer hoe om dit tussen die lakens warm te hou!

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top