6 Weke tot meer gereelde Seks - DVD

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: 6 Weke tot meer gereelde Seks - DVD
Hierdie Gesonde Seks Edutainment DVD sal julle help om in slegs 6 weke, meer seks in julle huwelik te geniet.
Back to: Edutainment DVD's

Wat kry jy jy as n ex-pastoor,  n seks terapeut en n komediant saam sit?

Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Edutainment! Dit is n kombinasie tussen vermaaklikheid en opvoedkundigheid oor die taboe onderwerp van seks. Dit is geanker met sterk moraliteit, maar is nie so rigied om na alles in die lewe deur swart en wit brilletjies te kyk nie.

6 Weke tot meer gereelde Seks is ons eerste Gesonde Seks Edutaiment DVD en maak gebruik van positiewe terapie en life-coaching beginsels om jou te help om meer gereelde seks in jou huwelik te kry, sonder om vir jou n skelmpie aan te skaf. 

 

Hierdie Gesonde Seks Edutainment DVD sal julle help om in slegs 6 weke, meer seks in julle huwelik te geniet.

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top