Die Supervrou - Ladies Night DVD

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: Die Supervrou DVD
Die Supervrou is die eerste DVD bekendstelling in die Ladies Night-reeks deur Timothy Kieswetter. In hierdie DVD gaan jy hoor hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.
Back to: Edutainment DVD's

Nadat God die hemel en die aarde gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat Hy al die diere van die veld en die voëls gemaak het, het Hy gesê dit is goed. Nadat God ADAM gemaak het, het Hy gesê dit is nie goed vir man om alleen te wees nie. 

Toe skep God die vrou en sê, dit is sommer BAIE GOED. 

Die vrou se superkrag lê in haar vermoë om iets wat "nie so goed" is, te verander in iets wat sommer "baie goed" is. 

In hierdie DVD gaan jy hoor hoe Timothy Kieswetter vir jou praktiese advies gee oor hoe om jou superkragte te gebruik in jou lewe en in jou huwelik.

Om die vrystelling van Die Supervrou DVD te vier, kry jy slegs tot die einde van Oktober 2017,  Timothy Kieswetter se boek "Gesonde Seks" heeltemal gratis by. Dit is 'n besparing van R150.

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top