Cart empty
Variant price modifier:
Base price with tax:
Price with discount: 250,00 R
Salesprice with discount:
Sales price: 250,00 R
Sales price without tax: 250,00 R
Discount:
Tax amount:
Sales price: 250,00 R
Prys afslag. Gewone prys is R250, maar jy kan dit koop vir SLEGS R200
Jou huwelik het net twee dinge nodig om te floreer: Adrenalien en Oksitosien
Hierdie Ontbyt in die Bed en Seks in die Kombuis - Kaartspeletjie is spesifiek ontwerp om biede van hierdie hormone vry te stel.
Jy gaan lag, uitgedaag word en diep konneksies maak.
Ek daag jou uit - kies 'n kaart!
Die kaartspeletjie bestaan uit:
50 speelkaarte wat opverdeel is in twee speelvlakke wat bestaan uit 'n Plek, Liggaam of Aksie.
6 semi-blokkaarte
2 vol blokkaarte
1 Happy-ending kaart
3 Reëlkaarte
Doel van die spel:
Om erotiese stories te maak wat bestaan uit een plek, liggaam en aksie.
Die wenner aan die einde van 5 rondtes se gunsteling storie word in aksie oorgesit.
There are yet no reviews for this product.