Kinders by Dosyne DVD

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: KBD DVD
Timothy Kieswetter se splinternuwe komedie - Kinders by dosyne is 'n moet-sien produksie vir enige ouer, groot-ouer of selfs toekomstige ouer. Timothy spreek hierin die uitdagings van moderne ouerskap aan en ook hoe om nog tyd vir mekaar in die huwelik te vind.
Back to: Edutainment DVD's
Na `n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses "Die Stripshow" is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te stel... 
 
KINDERS BY DOSYNE

Kinders by Dosyne" is `n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap, vanaf geboorte tot hulle die huis verlaat.

Soms voel dit asof jy jou kind net wil foeter... dis okay!
Solank jy net nie die volgende generasie opfoeter nie.

Kom lag en huil saam met my in my nuwe opvoedkundige komedie "Kinders by Dosyne" oor die uitdagings van moderne ouerskap en hoe om nog tyd te vind vir mekaar in die huwelik. Ek gaan vir jou die top 10 opfoeters uitwys wat ons as ouers onbewustelik doen teenoor ons kinders, wat eintlik hulle net opfoeter.
 
Kyk hoe hierdie pa van 5 dogters, dit elke dag oorleef.
There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top