Koeke en Terte - Ladies Night DVD

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: Koeke en Terte - Ladies Night DVD
Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter.
Back to: Edutainment DVD's

Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter

Geniet 'n skreeusnaakse show deur Timothy Kieswetter, wat jou gaan los met baie nuwe idees hoe om jou man te betoor.

Die Tema: "Koeke en Terte" 

Hierdie show is een van ons gewildste Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Met "Koeke en Terte" fokus ons op hoe werk libido vloei en hoekom word sommige vrouens net nooit lus vir seks.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie seksuele lus aan te wakker en die libido gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man. 

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top