Mnr Seks & Mev Kopseer - DVD

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: Mnr Seks & Mev Kopseer - DVD
"Mnr Seks en Mev Kopseer" is 'n konsep so oud soos die berge. Ons weet mos nou al teen die tyd dat die man altyd lus en vrou altyd geblus is - nie waar nie? Maar dit is nou eers onlangs dat hulle uit die slaapkamer begin praat, en dat ons agterkom dat dit eintlik baie meer "50 skadus van grys" is.
Back to: Edutainment DVD's

In Timothy Kieswetter se nuutste opvoedkundige komedie, ontdoos hy al die steriotipiese gedrag wat ons aan die manlike en vroulike seks koppel. 

Moenie toelaat dat die samelewing jou in 'n steriotipiese boks plaas nie. 

Kyk gerus die DVD en verreik jou huwelik met hierdie vermaaklike en skreeusnaakse een-man komedie en ontdek Mnr Seks en Mev Kopseer in 'n splinternuwe lig.

Hierdie is 'n komedie wat jy NIE wil misloop NIE. 

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top