Kaartspeletjie - Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis

Nee Reviews
Price with discount: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
Sales price without tax: 200,00 R
Sales price: 200,00 R
SKU: Kaartspeletjie - Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis
Prys afslag. Gewone prys is R250, maar jy kan dit koop vir SLEGS R200 Jou huwelik het net twee dinge nodig om te floreer: Adrenalien en Oksitosien Hierdie Ontbyt in die Bed en Seks in die Kombuis - Kaartspeletjie is spesifiek ontwerp om biede van hierdie hormone vry te stel. Jy gaan lag, uitgedaag word en diep konneksies maak. Ek daag jou uit - kies 'n kaart!
Back to: Gesonde Seks Speelgoed

Die kaartspeletjie bestaan uit:

50 speelkaarte wat opverdeel is in twee speelvlakke wat bestaan uit 'n Plek, Liggaam of Aksie.

6 semi-blokkaarte

2 vol blokkaarte

1 Happy-ending kaart

3 Reëlkaarte

 

Doel van die spel:

Om erotiese stories te maak wat bestaan uit een plek, liggaam en aksie.

Die wenner aan die einde van 5 rondtes se gunsteling storie word in aksie oorgesit.

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top