Verspanken H2O

Nee Reviews
Price with discount: 995,00 R
Sales price: 995,00 R
Sales price without tax: 995,00 R
Sales price: 995,00 R
SKU: Verspanken H2O
Die Verspanken H2O – 5 Stuk stel, is ‘n nuwe soort “Home Entertainment” sisteem vir mans. Dit is spesifiek ontwerp om net oor JOU te gaan. Jy kan self die drukking kontroleer of dit toe snap – doen net wat jy wil.
Back to: Gesonde Seks Speelgoed

Die Verspanken H2O – 5 Stuk stel, is ‘n nuwe soort “Home Entertainment” sisteem vir mans. Dit is spesifiek ontwerp om net oor JOU te gaan. Jy kan self die drukking kontroleer of dit toe snap – doen net wat jy wil. Die tergende teksture sal jou weer en weer laat terugkom vir nog. Dit is maklik om te gebruik en ook maklik om skoon te maak.

Hierdie orale seks simuleerder  sal jou laat voel soos die eerste keer wat jy intiem saam met iemand verkeer het. Daardie oomblik toe jy jou eerste tree gegee het na ‘n ongelooflike verregaande gevoel wat jou oor die rand wou plaas.  Jy sal weer verswelg word deur die gevoel van vol warm sagte nat lippe wat jou diep inneem en jou laat voltooi op dien manier net soos JY wil – dit is die Verspanken H2O.

Dit sluit 2 verwisselbare insetsels in wat jy kan verhit of verkoel  wat jou die unieke keuse gee oor hoe styf en gewigtig die gevoel moet wees.

·         Druk toe - hou ‘n greep sodat jy nie hoef nie

·         Voel die “squeeze” -  unieke herstelbare “pressure” funksie

·         Maklik om skoon te maak – geen spesiale sorg nodig nie

·         Meng en pas – verskillende teksture en temperature

 

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top