Mojo XXL Mocha X 4 Packs

Nee Reviews
Price with discount: 280,00 R
Sales price: 280,00 R
Sales price without tax: 280,00 R
Sales price: 280,00 R
SKU: Mojo XXL Mocha Aphrodisiac 4 pack
Mojo XXL Mocha Koffie 'n Heerlike aphrodisiac in 'n koppie. Dit smaak so lekker want dit maak so lekker. Vir hom en haar.
Back to: Vir hom

Die Mojo XXL Mocha Koffie werk soos 'n Aphrodisiac om die lus in jou weer aan te wakker.

Word gemaak van heerlike sjokolade, koffie en natuurlike opkikkers.

Slegs een koppie koffie se effek kan vir tot 72 uur ervaar word. Die effek word vinniger ervaar in vergelyking met kapsules.

Mans en vrouens kan van die heerlike koffie drink en seksuele opkikkering ervaar.

 

LET WEL: Hierdie produk is nie deur die Medisynebeheerraad geëvalueer nie. Dit is nie bedoel om enige siekte te diagnoseer, te behandel, te genees of te voorkom nie.

 

Bestanddele: Koffie, warm sjokolade, melksjokolade, melkpoeier, Epimedium Sagittatum, Muira Puama, Tongkat Ali.

Dosis: 1 beker per dag. Moet nie die daaglikse dosis oorskry nie.

 

Let op: word nie aanbeveel as u hartsiektes opgedoen het of medikasie vir hartverwante siektes neem nie. Raadpleeg u dokter voordat u hierdie produk gebruik, indien onseker.

 

There are yet no reviews for this product.

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top