Besonderhede waarheen e-Kursusse en SMS gestuur moet word:

Bank Besonderhede

Posadress

Voeg 'n GS Welkom boksie by jou inskrywing vir 'n eenmalige bedrag en kry jou eerste maand se Mentorskap/SMS GRATIS. Kies uit die volgende drie opsies:

A)Brons Welkom Boks R595 eenmalig (SPAAR R340 op retail prys): (Brons Welkom Boks behels: Timothy se 5 boeke "Gesonde Seks", “Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis”, “Die Naakste Feite”, “Wat Adam my van Seks geleer het (eboek)”, “Liefde en Respek (eboek)” en ʼn 3-1 audio CD-reeks “Ontdek mekaar se Seksualiteit” asook ʼn vaginale sproei wat verfris en hernu

B)Silver Welkom Boks plus speelgoed R795 eenmalig (SPAAR R590 op retail prys): (Bevat alles van die Brons Welkom Boks plus ʼn seks toys vir hom en een vir haar)

C)Goud Welkom Boks R1950 eenmalig (Spaar R715 op retail prys):Goud welkom Boks (Bevat alles wat die Brons Welkom Boks bevat PLUS 'n super seks speelding wat vir beide man en vrou is met 6 verskillende manier van gebruik, Timothy Kieswetter se nuutste boek "Maak jou huwelik affair-bestand" as ook die volgende DVD edutainment reekse "Die Stripshow", "6 Weke tot meer gereelde seks" en "Woman’s Conference 4DVD box set"

Ekstra Donasie
Ek gee hiermee toestemming vir Gesonde Seks Bedieninge om ʼn debiet order teen my gegewe bankrekening te sit vir die bedrag boaan aangewys. Hierdie debiet order kan enige tyd deur my gekanselleer word deur om ʼn e-pos aan admin@gesondeseks.co.za te stuur en te vra dat my subskripsie tot die Gesonde Seks Mentorskap program gekanselleer word.
Kode neeem paar sekondes om te laai

Kontak Ons

Adres:

698 Picassostraat, Moreletapark, Pretoria

Beradings ure:

Ma - Vr: 9:00 - 16:00

Telefoon:

Tel: 086 111 2329

Sel: 082 565 7373

Faks: 086 224 5948

Bly in Kontak

Volg ons op Twitter en Facebook.

Top