Gesonde Seks

Jou seks lewe sal nooit weer dieselfde wees nie!

‘n Man se ego en identiteit is in twee plekke. In sy beursie en in sy broek. En aangesien ek ‘n seks terapeut is gaan ek jou help om jou ego en jou manlikheid wat in jou broek sit, weer op en gesond te kry. Aan die einde van hierdie aanlyn email kursus gaan jy so lank kan seks hê soos jy wil, en nooit weer hoef te hoor “Oh, liefie! Is jy alreeds klaar?” nie.
Inplaas daarvan gaan jy hoor: “Oo Liefie! JY IS ‘N SEKS-KONING”

Lees die hieronder.

Anoniem getuig van sy oorwinning oor Premature Ejakulasie

“More, Timothy. Dit het baie goed gegaan met laas week se huiswerk. Vir die eerste keer in my huwelik voel dit vir my ek hoef nie te bekommer oor vroeë ejakulasie nie. Ek voel soos ‘n nuwe mens. Het eintlik sommer myself verbaas. Baie dankie vir jou kursus. Dit het my lewe verander.”

Een van die grootste probleme wat ‘n paartjie in hulle slaapkamer beleef, is dat dit te vinnig verby is. Die gemiddelde man neem enige tyd tussen 3 tot 5 minute van stimulasie voordat hy sy orgasme bereik, waar die gemiddelde vrou enige tyd vanaf 15 tot 25 minute kan neem voordat sy klimaks bereik.

Hierdie sou nie ‘n probleem gewees het indien die man nog vir sy vrou kon aandag gee nadat hy klaar sy orgasme bereik het nie, maar ons almal weet wanneer ‘n man klaar is, is dit KLAAR.

Hierdie veroorsaak ‘n baie ongesonde patroon waar die man minderwaardig oor homself begin as ‘n lover voel. Hierdie los die man en vrou onbevredig in hulle sekslewe.

Mans het al baie dinge probeer om langer uit te hou in die bed, soos om aan skoonma te dink, voor die tyd te masturbeer of selfs om produkte te gebruik wat die gevoel van die penis verdoof.
(Wat ongelukkig die probleem baie maal langer termyn net erger maak.)

MY GESONDE SEKS TEGNIEKE WERK!

Oor die jare as seks-terapeut weet ek wat werk.

My Gesonde Seks “KOM, LATER” eKursus het al baie mans se seksuele waardigheid vir hulle terug gegee.
Registreer nou en vind jou eie seksuele beheer.

Wat gaan hierdie eKursus alles vir jou gee:
  1. Langer uithouens vermoë tydens seks uit te hou
  2. Tegnieke om multiple orgasmes te bereik
  3. Weeklikse huiswerk om die tegnieke in te oefen
  4. Manlike waardigheid (Elke man benodig ‘n sterk seks-ego)
  5. Die 5 maande is opverdeel in maklike weeklikse emails.
  6. 25% Afslag op ons Cockrings, aan die einde van die e-Kursus

KOOP EN REGISTREER HIER ONDER

AANLYN KURSUSSE

Kom, later! - Aanlyn kursus

R499

Shopping cart

0

No products in the cart.