GESONDE SEKS Online Kursusse
Ons besef nie almal kan gaan vir berading nie en daarom het ons die mees algemeenste gevalle wat ons in berading tee kom, ontwikkel in Online Kursusse.
Ons Online Kurusse bestaan uit drie verskillende kategorië: GESONDE SEKS GYM, ONLINE KURSUSSE EN WEBINARS. Elkeen spreek tot ‘n ander behoefte.
Online Kursusse
Hierdie is online kursusse wat gefokus is om spesifieke probleme in die huwelik en sekslewe te fix, wat ons slegs elke kwartaal aanbied.
Ons het tans twee Online Kursusse beskikbaar.
Een vir die mans en een vir die vrouens.
Gesonde Seks GYM
Hierdie is vir paartjies wat huwelik- en seksfiks wil word. Ontvang elke week ‘n coaching les van een van ons Gesonde Seks GYM afrigters. Lees verder oor ons Gesonde Seks GYM hier.
Webinar
Ons Webinars is die perfekte plek om meer oor ‘n spesifieke onderwerp te leer.
-
Yskoud tot Vuurwarm – Aanlyn KursusProduct on saleR1,850.00
-
Fetish 101R69.00