Ek het vandag julle kreatiewe hulp nodig!

Ek kort ‘n naam vir ons nuwe Gesonde Seks trimmer.

Nou kan jy jou bos snoei sonder om jouself raak te sny. Hierdie outjie het skin safe tegnologie en ek toets al die hele week aan hom en dit voel soos ‘n bottermes wat ek oor my balls vryf.

Wat gaan ons hom noem?

  • Gesonde Seks Bos Bevegter
  • Gesonde Seks Ballas en Alles
  • Gesonde Seks Trim ‘n Ding
  • Gesonde Seks Bossie Trossie Trimmer
  • Gesonde Seks Bal Barber
  • Gesonde Seks No Muff No Tuff

Die wenner naam kry een van hierdie outjie gratis.

Die naam moet begin met ‘Gesonde Seks.

Ek luister aandagtig!

Kies 'n naam.
Vote

OM ‘N KANS TE STAAN OM TE WEN:
Nadat jy gestem het gaan ons jou vat na die produk se bladsy, plaas jou pre-order en jy is op die waglys en deel van die kompetisie.