Gesonde Seks

4 Week Libido Werkswinkel – Pretoria

R950,00

In stock

Category:

Description

Ons Maart “Raak weer LUS vir jou man”
4 Week Libido Werkswinkel – Pretoria is nou oop vir besprekings

“Seks is nie tussen die bene nie, maar tussen jou ore”, is iets wat my professor herhaaldelik verduidelik het.

Oor die 4 weke gaan ek vir jou die nodige tegnieke leer hoe om weer LUS te raak vir jou man.

Elke week bespreek ons oor kans en wyn ‘n spesifieke tema wat direk verband hou tot jou seksuele lus.

  1. Verstaan dat seks God se idee was.
  2. Besef voor jy liefde van jou man kan ontvang, moet jy eers liefde vir jouself gee
  3. Die seksuologiese wetenskap van hoe jou libido werk
  4. Praktiese en aktiewe stappe hoe om jou seksuele lus te versterk.

Na hierdie 4 Week Libido Werkswinkel, sal elke vrou ‘n baie beter verstaan en beheer oor haar eie seksuele lus hê.

Beperkte spasie beskikbaar, so maak seker jy registreer jou spasie.

Die werkswinkel gaan oor 4 Donderdag aande strek, met ‘n vooruit betaling van slegs R950 vir die hele kursus.

7 Maart 6pm – 8pm
14 Maart 6pm – 8pm
21 Maart 6pm – 8pm
28 Maart 6pm – 8pm

Shopping cart

0

No products in the cart.