Description
LET WEL! Timothy is slegs vir 3 dae in Namibie, Windhoek
Die doel van die eerste sessie is om suksesvol agter die kap van die byl te kom en te identifiseer waar die wortel probleem lĆŖ.
Nadat jy die afspraak tyd van jou keuse bespreek het, sal ons vir jou die adres van die berading deur gee.
Dis ān uur en ān half sessie wat julle as ‘n couple of as individu Timothy kan kom sien.