Gesonde Seks

Blooming Rose – Sucking Vibrator

R850,00

Die Blooming Rose Sucking Vibrator is ‘n oulike beginner speelding, of selfs ‘n spesiale geskenk vir ‘n spesiale persoon. Die lieflike rosie suiger pas gemaklik in jou hand en kry die “spot” maklik en vinnig met haar roosagtige suig-mond.

In stock

Description

‘n Roos vir enige geleentheid – dit is wat die klein maar geniepsige Blooming Rose Sucking Vibrator jou bied… ‘n spesiale tydjie vir jou met ‘n gelukkige einde.

Die Blooming Rose Sucking Vibrator is ‘n oulike beginner speelding, of selfs ‘n spesiale geskenk vir ‘n spesiale persoon. Die lieflike rosie suiger pas gemaklik in jou hand en kry die “spot” maklik en vinnig met haar roosagtige suig-mond.

Nie net is die Blooming Rose Sucking Vibrator mooi om na te kyk nie, maar sy is ook kragtig en het 7 verskillende suig-patrone om van te kies.

Vir die beginner is die intensiteit-stellings van die suig-aksie ‘n MOET! Soms wil jy net ‘n bietjie stadig begin, en dan na ‘n meer intense suig-aksie gaan soos jou plesier verhoog. Dit is moontlik met die twee aparte stellings-knoppies op die handvatsel van die Blooming Rose Sucking Vibrator.

Vir die moderne vrou, is die liggewig suiger ideaal om mee te reis en die herlaaibare battery maak dit moontlik om enige plek gou die motor te herlaai. En speel gerus met jou rosie in water, want die oulike speelding is ook waterdig.

You may also like…

Shopping cart

0

No products in the cart.

X