Counsellors Burnout Spa Weekend (Net buite Pretoria) – 4 tot 6 Aug (deposit only)
R3,000.00



Shop Online
and fill your cart
Choose Payflex at checkout
Get approved and
pay 25% today
with your debit
or credit card
Pay the remainder
over 6-weeks.
No interest.
No fees.
Ons as berader en terapeute is geneig om goed te wees om ander mense te help met hulle emosies, maar is traag om na onsself om te sien. Daarom nooi ek jou uit na ons Counsellors Burnout Spa Weekend te kom. 40min se ry buite Pretoria, naby Harties.
Dit is ‘n welverdiende wegbreek van jou praktyk en van die wêreld. Kom omkring jouself met ander beraders en leer van die beste in die veld.
Op hierdie naweek wys ek vir jou my nuwe holistiese beradings tegniek wat ek ontwikkel het, om makliker en vinniger onderdrukte trauma te verwerk.
Hierdie is natuurlik nie net ‘n akademiese werkswinkel naweek nie, maar ook ‘n “de-stress” naweek waar jy 4x spa treatments van jou keuse kies.
En in die aande gaan ons almal as beraders by mekaar kom en ons mees uitdagende gevallestudies met mekaar deel.
Raak deel van ons Gesonde Self beradingsnetwerk en belê in jouself en in jou praktyk
Beperkte spasie beskikbaar
Bespreek jou plek met ‘n deposito van R3000
en betaal die balans eers teen 1 Julie
Totale prys is R7500 en sluit die volgende in
Shared Accommodation for 2 nights
All meals included
Refreshments
4x Spa Treatments of your choice
Use of swimming pool & Jacuzzi
Group Counsellors Support Discussions
Workshop: New Holistic Trauma Technique Training
Self Drive – Kameeldrif
In stock