Join ons vir ons laaste Gesonde Seks Couples Retreat vir die jaar.
Ons het die hele 4 ster lodge vir onsself…
1-3 Desember 2023
Join vir my en Janet saam op hierdie Couple Retreat in Dinokeng game reserve.
Ons gaan 3 Gesonde Seks sessies doen wat jou die sleutels gaan gee hoe om die vlam van romans en die spark van erotika in jou huwelik sterk te hou.
Ek en Janet is nou 20 jaar getroud, 5 kinders en geen affairs, en die beste seks van ons lewe.
En in hierdie Wegbreek naweek leer ek vir jou alles wat ek oor die jare geleer het, en wat jy nodig het om jou eie Gesonde Seks huwelik te bou en op te pas.
1x Gesonde Seks Show en Toy tutorial
1x Gesonde Seks Q&A waar ons eerlike antwoorde op moeilike vra gaan gee
1x Gesonde Seks Workshop waar ek jou gaan help om jou inner seks-dier te identifiseer en te bestuur.
Daar is ‘n lekker game drive met sun downers.
4 ster akkommodasie.
Alle kos ingesluit vir die naweek.
Buffet breakfast.
Romantiese 3-gang maaltyd
Braai Buffet
Lunch on deck
Vervoer is self-drive, maar as jy van buite Gauteng ons wil join, kan ons vir jou vervoer en vlug kaartjies reël as jy wil hê ons moet jou daarmee help.
Ons het plek vir slegs 25 couples.
R4499pp
Al wat jy nodig het om een van die 25 couples te wees, is om hierdie deposito van R2000pp te betaal om jou plek te bespreek.
Die uitstaande bedrag hoef jy eers Augustus van 2023 te betaal word.