Description
HUWELIKSNAWEEK SAAM MET TIMOTHY & JANET KIESWETTER
9 – 11 MEI 2025 – DINOKENG (net buite Pretoria)
VIND WEER DIE SPARK WAT JULLE VERLIEF OPMEKAAR GEMAAK HET.
Betaal slegs ‘n deposito om jou plek te bevestig. Alle gelde moet betaal wees teen einde April 2025! 4 Ster akkommodasie vir 2 nagte met ontbyt
Alle etes (drankies uitgesluit)
2 Werkswinkels saam Timothy
GS Show & lekker toy tutorials
Seks Bingo games aand
Wildsrit met verversings
R 4 500 per persoon
Deposito van R4000 benodig om julle name op die lys te plaas.
Een gelukkige paartjie staan ook die kans om die “Honeymoon Suite” vir die naweek te wen
Whatsapp Lynette by 072 300 6457 om jou plek te bespreek of vir enige ander inligting !!
Ons sien julle daar vir ‘n lekker naweek !