Geniet dubbele pret in die water saam met jou Sucking Duckie.
Die Sucking Duckie beskik oor 7 verskillende suig-patrone en is van die sagste vel-vriendelike silikoon gemaak.
Herlaaibaar deur middel van ‘n USB-charger.
Die Sucking Duckie is klein genoeg om gemaklik saam met jou te reis.