Die cockring wat jou goed gaan laat lyk…
Die Diamond Deluxe Vibrating Cock Ring het ‘n mooi diamant afwerking en met elke verandering van vibrasie stelling verander die penis ring se LED liggie van kleur.
Nou hoef jy nie meer lank te vat om jou gunsteling stelling te soek nie…onthou net jou gunsteling kleur.
Met 7 verskillende sterk vibrasie stellings, het jy genoeg om van te kies en keur.
Die cock ring is:
USB herlaaibaar
Waterdig
Gemaak van velvriendelike silikoon