Description
Die hoof rede hoekom vrouens minder lus is vir seks as mans, is omdat hulle seks minder geniet as mans. Hierdie is nie omdat God die man en vrou so gemaak het nie. Nee, die vrou se liggaamlike en emosionele vermoë om plesier te kry van seks is dieselfde as mans.
Dit is die tegnieke wat ontbreek. Vir mans om by hulle orgasme te kom, is maar net ‘n paar rukke en plukke, ‘n stoot en ‘n pomp nodig.
Maar vir die vrou om tot klimaks te kom, is daar baie meer tegnieke betrokke om haar oor die edge te stoot.
In hierdie 5 les video aanlyn kursus, verduidelik seks terapeut, Timothy Kieswetter jou al die nodige tegnieke en seksuologiese stappe om te volg
om jou liggaam orgasmies te oefen.
GRATIS SAAM MET HIERDIE KURSUS, ONTVANG JY ONS 3 STUK KEGEL TRAINING KIT + ‘n Vibrating Egg wat met ‘n remote control werk, ten waarde van R1499
“Jingle balls, jingle balls, jingle all the waaaaaaay..”
Met die 3 stuk kegel oefening stel, sal jou kegel spiere so sterk soos ‘n body builder se maagspiere word. Jy sal weer kan lag sonder om ‘n glipsie te hê en orgasmes gaan ‘ nuwe hoogte bereik.
Het jy geweet, hoe sterker jy jou kegel spiere oefen, hoe beter sal jy en jou man ‘n orgasme beleef? Nie net sal dit meer genotvol wees vir jou nie, maar die sterker spiere sal jou man se penis meer stimuleer tydens ‘n orgsme en so dit lekkerder maak vir hom ook.
Met geoefende kegel spiere, sal jy ook nie meer bekommerd te wees om te hoes of nies nie. Inkontenensie sal iets van die verlede raad.
Hoe om jou kegel spiere te oefen met die 3-stuk kegel oefen stel:
- Begin met die kleinste enkel bal – dra dit vir ‘n paar minute ‘n paar keer ‘n week todat dit gemaklik inbly en jy kan beweeg met dit binne jou.
- Sit nou die volgende dubbel kegel bal in en dra dit ook vir ‘n paar minute ‘n paar keer ‘n week todat dit gemaklik inbly en jy kan beweeg met dit binne jou.
- Beweeg nou na die swaarder dubbel kegel toe – en doen dieselfde met hierdie kegels.
- Nou kan jy gemaklik die vibrerende kegel insit, uitgaan, die afstand beheerder vir jou man gee en die tyd van jou lewe hê.
Hoe om die kegels in te sit:
- Maak seker jy is gemaklik (lê vir die eerste keer op jou rug en gebruik lubrikasie om dit in te sit)
- Haal nou diep asem in, met die uitasem ontspan jou lyf en glip die balletjie in jou vagina in.
- Haal dit op dieselfde manier uit nadat jy dit gebruik het.
Begin altyd met die kleinste kegel eerste en vorder dan na die dubbel swaar kegels toe.