Die Stripshow DVD
Gesonde Seks bied aan: Die Stripshow. Waar Timothy Kieswetter, `n Bekende Bybel en seksualiteitskenner, alle seksuele taboe gaan weg-strip. Hierdie produksie gaan die oe laat rek en asems wegslaan. Dit is snaaks, sexy en leersaam. Happy endings guaranteed!
6 Weke tot meer gereelde seks
Wat kry jy jy as ‘n ex-pastoor, ‘n seks terapeut en ‘n komediant saam sit?
Timothy Kieswetter se Gesonde Seks Edutainment! Dit is ‘n kombinasie tussen vermaaklikheid en opvoedkundigheid oor die taboe onderwerp van seks. Dit is geanker met sterk moraliteit, maar is nie so rigied om na alles in die lewe deur swart en wit brilletjies te kyk nie.
“6 Weke tot meer gereelde Seks” is ons eerste Gesonde Seks Edutaiment DVD en maak gebruik van positiewe terapie en life-coaching beginsels om jou te help om meer gereelde seks in jou huwelik te kry, sonder om vir jou ‘n skelmpie aan te skaf.
Hierdie Gesonde Seks Edutainment DVD sal julle help om in slegs 6 weke, meer seks in julle huwelik te geniet.
Woman’s Conference 4 DVD Box Set
Timothy talks all things Women… In this edutainment DVD Box Set Timothy talks about women, with women and for women. He teaches them how to find their inner-sex-goddess, how to stand naked in front of their husbands without feeling any shame, he gives practical advice on how to interact with their men and also gives practical tools on how to rid your marriage of the negative impact of pornography.
Reviews
There are no reviews yet.