Net een hop en druk weg van pure plesier… Ons stel bekend die Ellie Luxury reeks se Big Rabbit.
Hierdie oulike Big Vibrator is gereed om jou diepste begeertes na vore te bring, terwyl die hasie en oortjies jou tot volkome genot sal stuur – met ‘n eenvoudige een-knoppie beheerstelsel. Jy hoef nie ‘n graad te hê om hierdie oulike speelding te geniet nie.
Ontwerp om al jou innerlike begeertes te verken en jou tot die maksimum te bevredig, die vibrator se gepunte skag is perfek ontwerp om jou G-kol te bereik. Met 7 verskillende verstelbare intensiteite kan jy stadig begin en die momentum opbou voordat jy ‘n kragtige orgasme geniet.
Die vibrator is 100% waterdig IPX7 met liggaamsveilige silikoon wat aan alle veiligheidsmaatreëls voldoen.
Sleutel kenmerke:
Premium luukse vibrator met ‘n kontoer ontwerp
Kies uit 7 verskillende vibrasie patrone
Ergonomies gevorm met maklik-om-te gebruik een knoppie beheer
100% waterdig IPX7
USB herlaaibaar vir gebruik oral in die wêreld