Sag, soepel en sommer net belaglik lekker!
Die Softy Rabbit van ons nuutste Luxury Ellie reeks is perfek vir alle eerste-gebruikers en so ook vir die meer gevorderder speelgoed gebruikers onder julle.
Gemaak van die sagste vel-vriendelike silikoon, is dit heerlik om aan te raak, terwyl dit maklik buig om tot jou eie kurwes te pas. Die sterk motor verskaf 12 verskillende vibrasie patrone sodat jy die perfekte een kry wat by jou pas.
- USB herlaaibaar
- Maklik bruikbaar
- Sagte silikoon
- Perfek vir beginners