FETISH 101 – WEBINAR
VIDEO ON DEMAND
R69
Kyk en gesels saam as anoniem op jou foon of PC
Hierdie webinar is vir almal wie smag na ‘n meer erotiese en vervulde sekslewe. In hierdie webinar gaan ek jou leer hoe om jou/jou maat se fetish te verstaan en gesond te bestuur.
As jy nie weet of jy ‘n fetish het nie, gaan ek jou leer hoe om joune te ontdek en hoe om dit gesond te ontwikkel.
“Maar Timothy, ek weet nie eers wat ‘n fetish is nie, behalwe dat dit verkeerd is?”
Die woord “fetish” is ‘n baie gelaaide Hollywood misbruikte woord, en soos alles op Gesonde Seks, gaan hierdie webinar gesond wees en van toepassing op “normale” mense.
“Maar Timothy, hoekom noem jy dit dan nie iets anderste nie? Hoekom dan die taboe woord fetish, gebruik in die eerste plek?”
Want ek wil juis dit duidelik maak dat hierdie nie ‘n “vanilla” webinar is nie. As jy nog verkies om seks slegs in die missionary posisie met die ligte af te hê, is hierdie webinar NIE VIR JOU NIE.
Dit slegs vir die mense wat met ‘n seksuele nuuskierigheid en avontuurlustige aptyt het vir groter erotiese stimulasie as wat hulle tans in hulle sekslewe beleef, maar wat dit steeds op ‘n gesond plek en manier wil doen. Gesonde Seks se “Fetish 101 – Webinar” is daardie gesonde plek en manier.
Dinge wat jy gaan leer in hierdie webinar:
- Wat is ‘n Fetish, waar kom dit vandaan en wat beteken dit as ek ‘n fetish het?
- Hoe verskil ‘n Fetish, voorkeur en fantasie van mekaar?
- Moet ek ‘n Fetish hê om ‘n vervulde sekslewe te hê?
- Hoe om my en my maat se Fetish te verstaan, sodat dit ons nader aanmekaar bring.
EN OMDAT JY TYDENS DIE WEBINAR JOU PERSOONLIKE VRAE KAN VRA 100% AS ANONIEM, KAN JY GRATIS SEKSUOLOGIESE ADVIES ONTVANG OOR DIT WAT JY NOG AL JARE OOR WONDER OOR JOUSELF.
Reviews
There are no reviews yet.