Pragtig ontwerp en wonderlik veelsydig. Hierdie kegel balle bied uitstekende oefening vir jou kegel spiere.
Die mediese graad silikoon omhulsul maak dit maklik om in te sit en die handige silikoon toutjie maak dit weer maklik om uit te haal.
Binne elke bal is ‘n individuele gewiggie wat beweeg soos jy beweeg en voortdurende sensadie binne jou opwek. Die liefdeskrale is ontwerp om voortdurend teen jou g-spot te druk en saam met die gewiggies konstante stimulasie te bied.
Deur jou kegel spiere te oefen sal jy verhoogde orgasmes beleef tydens seks. Kragtiger kegelspiere lei ook tot groter plesier vir jou maat, aangesien jou vagina tydens seks stywer oor om die penis trek.
Reviews
There are no reviews yet.