Fifty Shades of Grey – Vibrating Cock Ring

R500.00

‘n Cockring is enige man se beste vriend. En die vibrerende een is beide die man en vrou se vriend.

Die silicone ring word oor die man se penis getrek om 2 belangrike dinge te doen.

  1. Dit keer dat die bloed te vinnig weer uit die penis vloei en dus kan die man ‘n langer en sterker ereksie behou.
  2. Dit keer die man om nie te vinnig te ejakuleer nie, wat dus beteken die vrou kan ook langer seks geniet.