Description
‘n Detoks is ‘n proses waardeur jy jou liggaam stimuleer om ontslae te raak van al die gifstowwe wat jy uit jou omgewing inneem.
Dit verhoog energievlakke, herstel die spysvertering balans en stabiliseer die liggaam se ph-balans.
Gesondheidsvoordele:
- Beveg infeksie
- Verminder giftige las wat op die liggaam geplaas word
- Versterk die immuunstelsel
- Voorkom inflammasie
- Verminder risikofaktore vir siektes soos kanker en hartsiektes
- Stimuleer peristalse
- Voorkom hardlywigheid
- Ontgift
- Vertraag voedselvertering
- Help lewer om gifstowwe uit te skakel
- Word gebruik vir urinêre infeksie en gastro-enteritis
Simptome as indikasie om te detoks:
- Hardlywigheid
- Opgeblase gevoel (bloated)
- Sukkel met slegte asem
- Gewrigspyn
- Sooibrand
- Prikkelbare derm-sindroom
- Te veel suur in die sisteem
Aaanbevole dosis – 2 kapsules 1 x per dag