Description
Die gewone rabbit vibrator het ‘n “Glamification” proses deurgaan en is nou so luuks soos ‘n Rolls Royce. So bederf die vrou in jou lewe en kry vir haar ‘n bietjie GLAM.
Die Glam Luxury Rabbit vibrator met roterende kraletjies is nie net goed ontwerp van binne nie, maar het die mooiste afwerking aan die buitekant. Die sagte silikoon is vel vriendelik en wonderlik streel sal op die vel.
Die vyf rye roterende kraletjies verskaf ekstatiese sensasie binne die vagina, terwyl die hasie-ore jou klitoris stimuleer tot orgasme. Die Glam rabbit bevat ook 5 rotasie spoed-stellings en 7 verskillende vibrasie patrone, alles terwyl die kraletjies 360ยบ draai en jou orals laat tingel van lekkerkry.
Die rabbit vibrator is maklik herlaaibaar deur ‘n ‘weggesteekte’ herlaai opening aan die onderkant van die basis.
- Sag en vroulik
- Maklik beheerbaar
- Verskeidenheid stellings opsies
- USB herlaaibaar
- Waterdig
- Vel vriendelike silikoon
- Slegs beskikbaar in Pers