GLY OF BLY NAWEEK KNYSNA – (SLEGS DEPOSITO PER PERSOON)

R2,500.00

Or split into 4x interest-free payments Learn more

BLY JY OF GLY JY???

Hierdie is jou laaste naweek om jou huwelik te red.

 

Ek werk elke dag met couples wat skei oorweeg, maar wat net nie weet wat die regte besluit is om te neem nie. ‘n Deel van jou wil BLY en ‘n ander deel van jou wil GLY.

Op hierdie intensiewe naweek couples retreat gaan ek en my span jou help om mekaar weer te vind.

Hierdie naweek gaan ons al die onnodige kakkies van julle fights eenkant toe plaas, en ons gaan in die diepkant duik en julle chemistry weer fix. Want om eerlik te wees, dit is julle enigste hoop. Jou huwelik het so baie skade al gekry, dat om daarop te fokus gaan jy ‘n leeftyd nodig kry om oor te kom.

Maar gelukkig is daar ‘n kortpad. In my opinie die enigste pad. Dit is om julle oorspronklike konneksie, julle liefdesankers weer te vind. Daai chemistry was daar gewees in die begin van julle verhouding, en raai wat? Dit is steeds daar!

Die enigste rede hoekom julle dit nie meer kan voel nie, is omdat die lewe julle toegegooi het met shit.

Laat my en my span toe, om julle te help om te ontspan uit julle dag tot dag gejaag, na ‘n 5 ster boutique hotel in die pragtige Knysna area, waar julle kan afskakel van die wêreld rondom julle en intensief weer op mekaar kan fokus.

Aan die einde van hierdie naweek gaan jy presies weet of jy moet GLY of BLY.

 

15 – 18 Junie

Portland Manor, Knysna

Ons het slegs plek vir 12 paartjies.

 

Early bird special vir die maand van April.

Slegs R7500 per persoon (Gewone prys R9000 per persoon)

Deposito R2500 per persoon betaalbaar en balans eers 1 Junie.

 

Pakket sluit in:

  • 5 Ster verblyf (3nagte)
  • Oggend Yoga sessies en motivering
  • Alle etes; oggend, middag en aandetes
  • Intense paartjie berading
  • Intense individuele berading
  • Intense groep berading

 

 

 

In stock

Category: