Description
Kielie jou klitoris se koppie en suig haar tot genot terwyl jou G-kol ook die nodige aandag kry wat sy verdien.
Die Halow Sucking Vibrator gee drie verskillende sensasies gelyktydig met g-kol, klitorale suig en klitorale sonic vibrasies.
Die super sagte en buigbare rabbit vibrator gaan jou laat giggel van plesier. Die maklik beheerbare vibrator is so buigbaar sodat dit maklik by enige persoon se liggaam pas.
Gemaak van vel-vriendelike silikoon en waterdig vir speel in die bad of stort, sal Halow jou soos ‘n engel laat voel.
Die oulike hasie-vibreerder het ‘n USB herlaai kabel ingesluit wat herlaaityd gemaklik maak.
10 verskillende G-kol vibrasie patrone en 10 verskillende klitorale suig patrone gaan verseker dat jy die tyd van jou lewe het.
Gebruik gerus ‘n goeie waterbasis lubrikasie soos Lubrimaxxx om jou speeltyd seepglad te laat verloop.