In die bed saam met Timothy en Janet – S1. Episode 1 – Seks, wanneer die ander een nie lus het nie.

    R29.00

    Or split into 4x interest-free payments Learn more

    Al ons Gesonde Seks videos is beskikbaar as los staande episodes om te koop. As jy op ‘n weeklikse basis al die nuutste Gesonde Seks TV videos
    wil kyk, sluit aan by ons VIP Klub

    IN DIE BED SAAM MET TIMOTHY EN JANET
    Seisoen 1 Episode 1

    Welkom saam met Timothy en Janet in/op hulle bed. Hier gaan ons gesels oor al die hoogte en laagte punte van ‘n huwelik. In vandag se episode vertel Timothy en Janet hoe hulle seks het, wanneer die een nie lus het nie. Timothy onthou ‘n spesifieke trauma gekoppel aan hier. Kyk en vind uit wat het hom so bekommerd gehad.

    Category: