Gesonde Seks – Liefdesbank
Die seks bank, met kurwes, wat die pyn en verveeldheid uit seks uit haal en die plesier en opwinding weer terug sit.
As jy seks gehad het, het jy dit waarskynlik in ‘n bed gedoen. Miskien is jy avontuurlustig, en het jy dit al buite in die ope lig of in die kar, of dalk by ‘n partytjie gedoen, maar steeds doen mense dit meestal in die slaapkamer. Alhoewel dit wonderlik is om seks in die slaapkamer te hê, kan dit ‘n bietjie, um, vervelig raak om dit elke keer in dieselfde kamer op dieselfde bed te doen. Daarom het Gesonde Seks die Loveseat vir julle!
Meubels wat ontwerp is vir seks en intimiteit kan help om fantasie-posisies te bereik sonder die ongemak vir gewrigte en ledemate of die druk om mekaar op te hou. Dit vat die ongemak weg en vervang dit met ekstase.
Die seks bank word van gehalte materiaal gemaak en op bestelling gemaak per kleur.
(LET WEL: Banke vat ongeveer 7-14 werksdae vir aflewering)