Die Kitty wand is kragtig en oulik – net reg vir pret en plesier.
Met ‘n kragtige motor en 10 vibrasie vlakke, sal die Kitty Wand jou tone laat omkrul van lekkerte.
Gemaak van velvriendelike silikoon en magneties herlaaibaar. Sy is ook waterdig en sag op die ore, en om alles te kroon het sy ‘n verhittings meganisme, wat die spanning uit jou spiere sal laat wegsmelt.