Perfek vir die beginner. Net groot genoeg om jou te verrass met haar 16 vibrasie modes en oulike dolfyntjie gelaatstrekke. Ella is dalk klein, maar magtig.
Hierdie oulike bullet vibrator is spesiaal ontwerp vir die seks speelgoed beginner, wat nog nie so versker is met die toys nie, maar wat nuuskierig genoeg is om te probeer. Ella sal jou so groot verrass… Nie net is sy oulik ontwerp om soos ‘n dolfyntjie te lyk nie, sy het 16 verskillende vibrasie modes en elkeen wil lekkerder as die ander een maak.
Ella is klein genoeg vir die beginner, maar kragtig genoeg om die speler onder haar voete uit te slaan van plesier.
Sy gebruik 1 x 1.5V Size N Battery om te werk.
Tipe | Bullet vibrator, battery gedrewe, beginnersvlak |
Funksies | Silikoon +80mm bullet(5 modes,1 motor) |
Materiaal | Mediese graad silikoon, liggaamsveilig |
Grootte | 102*22mm |
Kenmerke | Waterdig, Phthalate Free, 16 vibrasie modes |
Battery | 1 x 1.5V Size N Battery |
Kleur | Pink |